Verevrou: hoofstuk 1-10 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Classic Literature has 21 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Liora gaan hier tuis in Oudtshoorn
Moshe bring dit gereeld vir Maman uit Suid-Afrika
Liora se van
Liora het haar geskenk van Moshe só genoem
Liora se pa se naam
Candice se pa noem haar só
Iemand wat die vaardigheid van vere bewerk bemeester het
Hy hou vir die volk se kinders konsert in die ou opstal se kombuis
Sy sien na Moshe om
Hier woon Moshe nou
Liora vra vir haar raad
Hy is die priester
Liora se veilige plek
Hier woon Liora se pa
Moshe gee dit vir Liora vir haar 7de verjaarsdag
Die pluimery se naam is: Les Plumes du
Maman se regte naam
Algerië se hoofstad
Die strormwind wat oor Finisterre trek
Liora verkies _____ bo gemak
Liora se ouers wil hê sy moet 'n ____ word

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

SPORE OP DIE MAAN

Crossword

blokkiesraaisel

Crossword

Die lewe van Josef

Crossword

Ester

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword