This printable crossword puzzle has 15 clues. Answers range from 4 to 13 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
David se gunsteling sport soort
Hoeveel boeties het Mylandri?
In watter dorp woon die bruidspaar?
Maand wat die bruidspaar ontmoet het
David se gunsteling kos
Wat is Mylandri se pa se naam?
David se verjaarsdag maand
Die bruid se nuwe van
David se tweede naam
Mylandri se gunsteling kleur
David & Mylandri se eerste 'date'
Wie is ouers, David of Mylandri
Wie is Mylandri se hoof strooinooi?
Kleur van David se oe
David se suster se naam?