Voorsetsels Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 19 clues. Answers range from 2 to 4 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die boer ry ______ perd op sy plaas
Hulle juig _______ die oorwinning.
Die gebou is _______ die brand.
Juffrou praat _____ my
Hy soek ______ sy potlood.
Ons was dood ______ die honger.
Die siek man het _______ die dood omgedraai
Alles word ______ die voet verkoop
Ons speel 'n wedstryd _____ ons buurskool.
Gee die geld _____ my
Sy verlang _____ haar ma.
Die soldate veg ______ die vyand
Ouma sit _____ die stoel
Die man klop ______ die deur.
Hy is _____ die moeilikheid
Sy is kwaad ______ my.
Moenie ______ vuurhoutjies speel nie.
Die stout kind neem die huis _____ horings.
Jan spring _______ die sloot.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Blokraai1

Crossword

Sigwoorde

Word Search

Bybelvasvra 4

Crossword

Voegwoorde

Crossword

Voorsetsels

Crossword

Bywoorde

Crossword

Vra oor die Bybel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword