This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 19 clues. Answers range from 2 to 4 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die boer ry _____ perd op sy plaas
Hulle juig _____ die oorwinning
Die gebou is _____ die brand.
Juffrou praat _____ my.
Hy soek _____ sy potlood.
Ons was dood _____ die honger.
Die siek man het _____ die dood omgedraai.
Alles word _____ die voet verkoop
Ons speel 'n wedstryd _____ ons buurskool.
Gee die geld _____ my.
Sy verlang _____ haar maatjie.
Die soldate veg _____ die vyand.
Ouma sit _____ die stoel.
Die man klop _____ die deur.
Hy is _____ die moeilikheid.
Sy is kwaad _____ my.
Moenie _____ vuurhoutjies speel nie.
Die stout kind neem nie huis _____ horings.
Jan spring _____ die sloot