Voegwoorde Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 19 clues. Answers range from 2 to 4 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die man ry ____________ perd.
Hulle juig __________ die oorwinning.
Die skuur is ____________ die brand.
Die juffrou praat ___________ my.
Hy soek _____________ sy hond.
Hulle was dood _________ die honger.
Die siek perd het _________ die dood omgedraai.
Alles word __________ die voet verkoop.
Ons speel _________ die buurskool.
Gee die geld ____________ my.
Sy verlang ___________ haar ma.
Hy veg _________ sy vyand.
Oupa sit __________ die stoel.
Ek klop __________ die deur.
Hy is _____________ die moeilikheid.
Hy is kwaad ____ my.
Moenie _____________ vuurhoutjies speel nie.
Hy neem die huis ___________ horings.
Piet spring __________ die sloot.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Blokraai1

Crossword

Voorsetsels

Crossword

Troeteldiere

Crossword

Idiome

Crossword

Bybelvasvra 4

Crossword

Voorsetsels

Crossword

Bywoorde

Crossword

INTENSIEWE VORME

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword