This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 7 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die troeteldier hou van wortels en het lang ore.
Hy woon in a bak water.
Is die troeteldier mens se beste vriend?
Die troeteldier het vere en kan vlieg.
Die troeteldier is klein en kan in a hok gehou word.
Die troeteldier loop baie stadig en dra sy huis op sy rug.
Die troeteldier het nie 'n pels nie. Hy is lank en glad en hy sis.
Jy kan op hom ry. Ons noem die geluid wat hy maak: runnik.
Hy kan hoog swaai aan 'n tou.
Hy kan hoog spring en land altyd op sy pote. Hy miaau.