This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 4 to 5 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Pappa en oupa klim in die ________.
Hy sien die _______ in die veld.
Gaan jy vir jou ma `n ______ gaan kry?
Hy sien `n kat wat _____ `n leeu lyk.
Ons sing in die _______.
Hy ____ op sy sool.
Ma kook die pap op die _______.
As jy nie kan hoor nie, is jy ______.
Hy staan _____ die deur om in te gaan.
Sy vriend stamp sy _____.