This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 23 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Altyd op dieselfde ???? hamer (herhaaldelik oor dieselfde ding praat)
Wie trou met wolf se vrou?
Die arme kind is so siek soos 'n ?
Elke ??? wolk het 'n silwer randjie.
boontjie kry sy ???
Buig die ??? solank hy jonk is
Hy het die ????? gekies
Hy eet met lang ???
Die kind het lang ???? vingers (hy steel)
Hard met die ????? kennis maak (hard val)
???? kom ook in die kraal (Al is mens hoe stadig kom jy ook waar jy wil wees)
Die alfa en die ???? (die begin en die einde)
Eers baas, dan ???? (eers die meerdere, dan die mindere)
'n Berg van 'n ????? maak (iets groot maak van iets onbelangrik)
'n Nuwe ????? omslaan (opnuut begin met beter voorneme)
Die die laaste sien van die ???? (jy sal hom nooit weer sien nie)
Sy bloed ???? (hy is baie kwaad)
Die ???? agter die bult gaan haal (jou kwel oor iets wat nog glad nie gebeur het nie)
Blaffende honde ??? nie (hy dreig meer as wat hy werklik iets doen)
Die ??? steek (die gek skeer)
Gee die ???? wat hom toekom (Al hou jy nie van iemand nie, moet jy erkenning gee aan die goeie wat hy'/sy wel doen)
Iemand om die ???? lei (iemand bedrieg)
DIe ???? kry (onbeheerbaar kwaad wees)