Description

Die persoon was links. Sy graad 1 juffrou het hom gedwing om regs te skryf. Mammie het 'n hengse bohaai opgeskop en hy was in 'n ander klas gesit en kon toe links skryf. Mammie het net geweier dat iemand met haar kind mors! Wie is die persoon?
Elize het eendag Mammie iets spesiaals gegee. Dit was egter 'n ongeluk. Elize het in die kas geklim om iets bo in die kas af te haal, sy het die kas se rakke gebruik as trappies waar sy haarself goed moes balanseer. Mammie vat onder haar rokkie op teen haar been en Elize skop, Elize het so sleg gevoel. Wat het sy mammie gegee?
Die oom het Marilet eendag by die skool vergeet nadat sy atletiek geoefen het. Hy het net die hoërskoolkinders opgelaai en nie die laerskoolkinders nie. Marilet was die enigste laerskool kind wat span gekry het en moes oefen. Noodloos om te sê hierdie oom het nooit weer iemand vergeet nie. Wat was die oom se naam wat die bus Aliwal toe gery het?
Dit is die standerd waarin Marilet haar eerste pakslae gekry het
Dit is die standerd waarin Theo sy eerste pakslae gekry het
Die rede wat gegee is hoekom Marilet en Theo pakslae gekry het is omdat hulle nie gesê het hulle gaan stap met die ... nie
Dit is die kos wat ons as kinders Sondae aande geeët het
In wintertye het ons die kos geeët
Elke Sondag het ons die gekry as nagereg
Jy eet wat jy kry en jy oet al jou kos eet. Muldi het gegril vir die boontjiekos se tekstuur en pak gekry omdat hy dit nie wou eet nie, maar vandag eet hy boontjiesop. Mammie het hom egter nooit gedwing om hierdie te eet nie, omdat dit stink en vrot melk is. Hy kry tot vandag apart in sekere geregte
Mammie gril vir hierdie groente se skil
Mammie het ons geleer om baba duiwe groot te maak met ... in mens se mond
Sy noem pappie hierdie woord, want sy ken nie sy naam nie of sy noem hom net nooit op sy naam nie
Muldi se regte naam is
Theo word ... genoem
Marilet se bynaam is ...
Wie word meidjie genoem
Dit is Eduann se bynaam
Hierdie persoon word ook genoem Feitjie Goepie
Ruben se bynaam is ...
Hierdie persoon word genoem Kaatjie Kekkelbek
Dit is Elize se man se bynaam omdat daar nie twee Theo's kan wees in die huis nie
Ria het met Martin se broer Theuns uitgegaan op 'n stadium. Mammie het niks daarvan gehou nie. Sy sê toe: "Hy lyk dan nes 'n ... " met die wilde hare en baard. Een vakansie toe hy kom kuier klop hy aan die deur en Muldi maak die deur oop en sê: "Is jy ... ?"
Die babatjie wat mammie opgepas het was bekend as ...
Mammie het Marizaan geleer om te sê sy is: "Marizaan Poependoos Scholtz". Wie is die persoon vir wie sy dit sê tot groot onsteltenis?
Die is die hond se naam wat dit amper nooit gemaak het nie
Tokkie was tokkie omdat sy magie elke keer getok het wanneer hy te veel ... gedrink het
Mammie se African Grey se bynaam
Mammie praat met potplante. Wat kry 'n potplant wanneer hulle begin blom kry?
Pappie se Morris Minor was gedoop met hierdie naam?
Die brand ding waarmee ons pakslae gekry het se bynaam was ...
'n Ander woord vir jou naeltjie
'n Ander woord vir toilet
Swart mense langs die pad is gedoop as ... omdat die vingertjies so regop in die lug gehou word
Dit is die item wat Theo en Johan gesteel het
Dit is die item wat Elize gesteel het. As sy klaar is met die item het sy hom netjies weer in die kas gebêre met die gaatjie na onder
Daar was nie gesnyde brood in daardie jare nie. Die persoon het die vars brood uitgehol, hy was altyd eerste van die skool af by die huis. Wanneer die ander kinders tuis was, was daar net 'n dop. Wie was hierdie persoon wat dit gedoen het aan die arme brood?
Dit was die dag toe Mammie die kwaadste was vir Marilet. Sy en mammie was die dag Senekal toe vir iemand se 'Kitchen Tea'. Marilet het daardie tyd met 'n blou volla gery. Mamma het baie mooi gevra of daar genoeg petrol in die kar was, want Marilet het baie met dié volla gaan staan (die metertjie het nie gewerk nie) Waar het die kar toe wragtig gaan staan sonder petrol, net voor die ...?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

ITHA SE 70STE

Crossword

ITHA se 70ste

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

BLOKKIESRAAISEL

Crossword

Frequently Asked Questions

What is a crossword?

Crossword puzzles have been published in newspapers and other publications since 1873. They consist of a grid of squares where the player aims to write words both horizontally and vertically.

Next to the crossword will be a series of questions or clues, which relate to the various rows or lines of boxes in the crossword. The player reads the question or clue, and tries to find a word that answers the question in the same amount of letters as there are boxes in the related crossword row or line.

Some of the words will share letters, so will need to match up with each other. The words can vary in length and complexity, as can the clues.

Who is a crossword suitable for?

The fantastic thing about crosswords is, they are completely flexible for whatever age or reading level you need. You can use many words to create a complex crossword for adults, or just a couple of words for younger children.

Crosswords can use any word you like, big or small, so there are literally countless combinations that you can create for templates. It is easy to customise the template to the age or learning level of your students.

How do I create a crossword template?

For the easiest crossword templates, WordMint is the way to go!

Pre-made templates

For a quick and easy pre-made template, simply search through WordMint’s existing 500,000+ templates. With so many to choose from, you’re bound to find the right one for you!

Create your own from scratch

  • Log in to your account (it’s free to join!)
  • Head to ‘My Puzzles’
  • Click ‘Create New Puzzle’ and select ‘Crossword’
  • Select your layout, enter your title and your chosen clues and answers
  • That’s it! The template builder will create your crossword template for you and you can save it to your account, export as a word document or pdf and print!

How do I choose the clues for my crossword?

Once you’ve picked a theme, choose clues that match your students current difficulty level. For younger children, this may be as simple as a question of “What color is the sky?” with an answer of “blue”.

Are crosswords good for students?

Crosswords are a great exercise for students' problem solving and cognitive abilities. Not only do they need to solve a clue and think of the correct answer, but they also have to consider all of the other words in the crossword to make sure the words fit together.

Crosswords are great for building and using vocabulary.

If this is your first time using a crossword with your students, you could create a crossword FAQ template for them to give them the basic instructions.

Can I print my crossword template?

All of our templates can be exported into Microsoft Word to easily print, or you can save your work as a PDF to print for the entire class. Your puzzles get saved into your account for easy access and printing in the future, so you don’t need to worry about saving them at work or at home!

Can I create crosswords in other languages?

Crosswords are a fantastic resource for students learning a foreign language as they test their reading, comprehension and writing all at the same time. When learning a new language, this type of test using multiple different skills is great to solidify students' learning.

We have full support for crossword templates in languages such as Spanish, French and Japanese with diacritics including over 100,000 images, so you can create an entire crossword in your target language including all of the titles, and clues.