Description

Pappie so so genoem, omdat sy nie sy naam ken nie, of hom nooit daarop noem nie
Mulder se ander naam
Dit is Theo se ander naam
Dit is Marilet se bynaam
Ria se bynaam was...
Die persoon se bynaam was Duimie
Die persoon is Feitjie en het later Feitjie Goepie geword
Die persoon is Rubie genoem
Dit is Elize se bynaam
Die persoon word Pottie genoem omdat daar nie twee van hierdie name in die huis kan wees nie
Ria het met Martin se broer uitgegaan. Wat was sy naam?
Theuns was ook gedoop deur mammie as...
Die seutnjie wat mammie opgepas het se bynaam was...
Mammie leer Marizaan praat. Wanneer iemand haar moet vra wat haar naam is, moet sy dit sê...
Wie het besoek by die huis toe Marizaan haar naam so mooi uitgespreek het
Die hond wat Amper nie daar was nie
'n Naam vir 'n troeteldier
Omdat sy magie getok het as hy baie melk gedrink het, was hy so genoem
'n Ander hond naam
Haar African Grey was so gedoop
Pappie se Morris Minor was gedoop as
'n Ander naam vir jou naeltjie
Die band dinge waarmee ons pak gekry het se naam was... omdat hy iewers met vakansie gekoop was
Die wit troon was gedoop as
Swart mense langs die pad met die vingertjies in die lug was gedoop as
Theo of Johan het ... gesteel
Wie het kondensmelk uit die kas gesteel en die blokkie leeg weer teruggesit, gaaitjie na onder?
Daar was nie gesnyde brood in daardie jare nie, Theo het vars brood uitgehol, hy was altyd eerste van skool af, as die ander tuis is, is daar net 'n ...
Sy het 2/3 ... kompetisies gewen
Muldi was ...-handig. Mammie het 'n bohaai opgeskop omdat niemand met haar kind mors nie!
Wat is die item wat Ouma in een van die Lucky Packets gekry het?
Elize het mammie 'n ... gegee (per ongeluk). Elize het in die kas geklim om iets bo in die kas af te haal. Mammie vat onder haar rokkie op teen haar been en Elize skop.
Dit was Marilet se pop, en net sy mag hom aan-en-uit getrek het
Die flukse bandiet moes die dammetjie skoon hou. Theo en Muldi het wat in daardie einste dammetjie gegooi?
Dit is die lot wat Elize se sweetpakbaadjie deur gegaan het. Vol ... in haar baadjie kom sy huis toe en later was daai baadjie weg gemaak
Wie het die blou fiets eerste gehad?
Dit is die laerskool waarin Marilet en Theo later gesit was
Meneer Pretorius se bynaam
Wie was die oom wat die bus gery het en Marilet vergeet het by die laerskool?
Almal het van die ou ligblou plaashuis gepraat as die...
Mammie het 'n talent vir tale. As dit nie vir haar Sotho was nie, het ... in die tronk geslaap a.g.v 'n spoed lokval
As ouma, Donald en Mammie nie wou hê ander moes weet waarvan hulle praat nie, het hulle al drie in ... met mekaar gepraat

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Itha se 70'ste

Crossword

ITHA se 70ste

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

BLOKKIESRAAISEL

Crossword

Frequently Asked Questions

What is a crossword?

Crossword puzzles have been published in newspapers and other publications since 1873. They consist of a grid of squares where the player aims to write words both horizontally and vertically.

Next to the crossword will be a series of questions or clues, which relate to the various rows or lines of boxes in the crossword. The player reads the question or clue, and tries to find a word that answers the question in the same amount of letters as there are boxes in the related crossword row or line.

Some of the words will share letters, so will need to match up with each other. The words can vary in length and complexity, as can the clues.

Who is a crossword suitable for?

The fantastic thing about crosswords is, they are completely flexible for whatever age or reading level you need. You can use many words to create a complex crossword for adults, or just a couple of words for younger children.

Crosswords can use any word you like, big or small, so there are literally countless combinations that you can create for templates. It is easy to customise the template to the age or learning level of your students.

How do I create a crossword template?

For the easiest crossword templates, WordMint is the way to go!

Pre-made templates

For a quick and easy pre-made template, simply search through WordMint’s existing 500,000+ templates. With so many to choose from, you’re bound to find the right one for you!

Create your own from scratch

  • Log in to your account (it’s free to join!)
  • Head to ‘My Puzzles’
  • Click ‘Create New Puzzle’ and select ‘Crossword’
  • Select your layout, enter your title and your chosen clues and answers
  • That’s it! The template builder will create your crossword template for you and you can save it to your account, export as a word document or pdf and print!

How do I choose the clues for my crossword?

Once you’ve picked a theme, choose clues that match your students current difficulty level. For younger children, this may be as simple as a question of “What color is the sky?” with an answer of “blue”.

Are crosswords good for students?

Crosswords are a great exercise for students' problem solving and cognitive abilities. Not only do they need to solve a clue and think of the correct answer, but they also have to consider all of the other words in the crossword to make sure the words fit together.

Crosswords are great for building and using vocabulary.

If this is your first time using a crossword with your students, you could create a crossword FAQ template for them to give them the basic instructions.

Can I print my crossword template?

All of our templates can be exported into Microsoft Word to easily print, or you can save your work as a PDF to print for the entire class. Your puzzles get saved into your account for easy access and printing in the future, so you don’t need to worry about saving them at work or at home!

Can I create crosswords in other languages?

Crosswords are a fantastic resource for students learning a foreign language as they test their reading, comprehension and writing all at the same time. When learning a new language, this type of test using multiple different skills is great to solidify students' learning.

We have full support for crossword templates in languages such as Spanish, French and Japanese with diacritics including over 100,000 images, so you can create an entire crossword in your target language including all of the titles, and clues.