Description

Pappie se bynaam is…, omdat sy nie sy naam ken nie/sy hom nooit daarop noem nie
Mulder het … geword, hy was op Polisiekollege en omdat almal hom op Goedemoed geterg het dat sy naam te veel na Millie Van Deventer klink, het hy Hendrik op die Polisiekollege vir almal geword. Eendag bel Elize hom en geen men sweet wie is Mulder nie-Elize probeer Fires (Van Vuurens is mos eintlik Fires) Uiteindelik sê sy, sy soek Hendrik Johannes Mulder Jansen Van Vuuren. “Oh” antwoord die outjie en sê “Hennie, ek roep hom gou”
Dit is Theo se bynaam
Dit is Marilet se bynaam
Dit is Ria se bynaam
Eduann was dit genoem
Fredré was dit genoem
Ruben was dit genoem
Die persoon is kaaitjie of kekkelbek of net kaaitjie
Theo Potgieter word … genoem, omdat daar nie 2 Theo’s in die huis kan wees nie
Ria het met Martin se broer (Theuns) uitgegaan. Mammie wat niks daarvan gehou het nie sê toe hy lyk net ‘n … met die wilde hare en baard
Mammie pas ‘n babatjie op en noem hom … Toe die ouers die babatjie kom optel sê ons kinders per ongeluk die toegekende naam – die ma was nie beindruk met ons klomp nie
Mammie het Marizaan mooi geleer wat haar naam was. Een aand lê Dominee huisbesoek a fen toe hy vir die mooi fraai blonde krulkoppie vra wat haar naam was, sê sy trots wat haar geleer was. Wat was haar naam volgens mammie?
‘n Troeteldier se naam …
Die hond se naam (nie Ampie) nie …
African Grey was gedoop …
Pappie se Morris Minor was die naam gegee …
Die ding waarmee ons pakslae gekry het se naam was …, omdat ons hom iewers met vakansie gekoop het. Dit nadat die ander pakslae ding weggeraak het
‘n Ander naam vir die wit troon
Swart mense steek hulle vingertjies regop in die lug om aan te dui waarheen hulle wil gaan. So het mammie hulle gedoop…
Of Theo of Johan het dit gesteel…
Wat het Elize gesteel, netjies terug gesit in die kas, gaaitjie na onder..? As mammie koek of fudge wil maak, is daar net niks daarvan oor nie en natuurlik weet Niemand waarheen dit verdwyn het nie.
… het altyd die brood uitgehol omdat hy eerste van die skool by die huis aangekom het. Wanneer die ander kinders tuis was, was daar net ‘n dop, natuurlik weet hy van niks nie, dit is mos hoe die brood gekoop is by die winkel
Wat kry die potplant as hulle begin blom…?
Dit was die hond se naam wat amper nie daar was nie. Die storie lui dat die buurvrou se seuntjie die hondtjie probeer begrawe het en mammie haar ingelig het dat die seuntjie nie reg is vir ‘n troeteldier nie.
Ons is so geleer om baba duiwe groot te maak deur … in mense se mond te sit
Watter groente moet mens skil, want mammie gril vir die skil
Dit is wat ons kinders Sondae aande geëet het… en in wintertye was dit …
As nagereg het ons Sondae … gekry
Dit is die laaste pakslae wat Marilet kan onthou, standard …
Theo was in standard … toe hy die laaste pakslae gekry het
Ria en Pieter was net getroud, al wat Pieter wil doen is Golf speel en Golf kyk op t.v. Muldi wou ook golf speel. Hy vat toe die voorwerp en ‘n ronde tafel-tennis bale n slaan dit agter in die tuin. Op ‘n stadium slaan hy heel mis en moker Marilet op die bo-lip. Tranedal – Muldi se golfdae was verby en weereens het sy boude gebrand.
Elize het ‘n operasie gehad toe sy klein was, met rolstoel hou Theo en Muldi resies met haar in die rolstoel en kyk wie die vinnigste om die huis kon ry. Marilet tel. So gaan een van hulle te vinnig. Elize val en die rolstoel breek. Elize huil want sy het seer, Theo en Muldi kry pak, mammie maak toe rolstoel reg, nie ‘n woord is gerep vir pappie nie. Watter operasie het Elize gehad?
Watter taal het Ouma, Donald en Mammie gepraat as hulle nie wou hé enigeiemand moes hulle verstaan nie? Soos die keer met die vakansie in die Kaap toe die hele gesin die tafelkarretjie uitgery het en hulle kliphard gepraat het en dit nogal in ‘n taal wat Niemand verstaan nie.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Itha se 70'ste

Crossword

ITHA SE 70STE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

BLOKKIESRAAISEL

Crossword

Frequently Asked Questions

What is a crossword?

Crossword puzzles have been published in newspapers and other publications since 1873. They consist of a grid of squares where the player aims to write words both horizontally and vertically.

Next to the crossword will be a series of questions or clues, which relate to the various rows or lines of boxes in the crossword. The player reads the question or clue, and tries to find a word that answers the question in the same amount of letters as there are boxes in the related crossword row or line.

Some of the words will share letters, so will need to match up with each other. The words can vary in length and complexity, as can the clues.

Who is a crossword suitable for?

The fantastic thing about crosswords is, they are completely flexible for whatever age or reading level you need. You can use many words to create a complex crossword for adults, or just a couple of words for younger children.

Crosswords can use any word you like, big or small, so there are literally countless combinations that you can create for templates. It is easy to customise the template to the age or learning level of your students.

How do I create a crossword template?

For the easiest crossword templates, WordMint is the way to go!

Pre-made templates

For a quick and easy pre-made template, simply search through WordMint’s existing 500,000+ templates. With so many to choose from, you’re bound to find the right one for you!

Create your own from scratch

  • Log in to your account (it’s free to join!)
  • Head to ‘My Puzzles’
  • Click ‘Create New Puzzle’ and select ‘Crossword’
  • Select your layout, enter your title and your chosen clues and answers
  • That’s it! The template builder will create your crossword template for you and you can save it to your account, export as a word document or pdf and print!

How do I choose the clues for my crossword?

Once you’ve picked a theme, choose clues that match your students current difficulty level. For younger children, this may be as simple as a question of “What color is the sky?” with an answer of “blue”.

Are crosswords good for students?

Crosswords are a great exercise for students' problem solving and cognitive abilities. Not only do they need to solve a clue and think of the correct answer, but they also have to consider all of the other words in the crossword to make sure the words fit together.

Crosswords are great for building and using vocabulary.

If this is your first time using a crossword with your students, you could create a crossword FAQ template for them to give them the basic instructions.

Can I print my crossword template?

All of our templates can be exported into Microsoft Word to easily print, or you can save your work as a PDF to print for the entire class. Your puzzles get saved into your account for easy access and printing in the future, so you don’t need to worry about saving them at work or at home!

Can I create crosswords in other languages?

Crosswords are a fantastic resource for students learning a foreign language as they test their reading, comprehension and writing all at the same time. When learning a new language, this type of test using multiple different skills is great to solidify students' learning.

We have full support for crossword templates in languages such as Spanish, French and Japanese with diacritics including over 100,000 images, so you can create an entire crossword in your target language including all of the titles, and clues.