This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 6 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die koning regeer die land..
sy vee met die besem.
Ek het 'n worshond.
Dit is hulle perd.
Susan sit op haar eie stoel.
Pieter klim oor die heining.
Hy is maar 'n kort man.
Hier is 'n klomp klein paaie.
Dis my klerekas hierdie.
Dit is my pop.
Ons leer in ons eie klas.
Jan drink water uit 'n glas.
Mamma koop 'n aandrok vir haar.
Luister as die skoolklok lui.
hier is 'n piesangvir jou om te eet.
Die pragtige kussing is styf opgestop.
Hy dra 'n snorbaard.
dis 'n pragtige diamantring.
moenie in die waterplas trap nie.
Die opgaardam is vol water.