Byvoeglike Naamwoorde: Blokkiesraaisel Crossword

This printable crossword puzzle has 15 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die mooi meisie hou van sonneblomme.
Ezra eet 'n rooi appel.
Die stoute hondjie byt al die skoene stukkend.
Jennilee sing pragtig.
Dit is 'n driehoekige liniaal.
Joe-Mari dra 'n wit hemp.
Die karton doos is groot.
My bure se bruin hond blaf baie.
My beste vriend het 'n pienk fiets.
Lorimar se splinternuwe rugsak is gesteel.
Dolfyne is baie vriendelike diere.
Nicole lees 'n interessante boek.
Die weer in Kaapstad is onvoorspelbaar.
Christo hou van stukkende sokkies dra.
James het 'n kleurvolle sakdoek.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Kleure

Crossword

Diere

Crossword

Troeteldiere

Crossword

Diere

Crossword

Intensiewe vorme

Crossword

Ferdinand the Bull

Crossword

Seisoene

Crossword

INTENSIEWE VORME

Crossword

Drama elemente

Crossword

Sinonieme

Crossword