This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die stoute hond byt die skoene.
Dolfyne is vriendelike diere.
Christo dra stukkende sokkies.
Nicole lees 'n interessante boek.
Die mooi meisie hou van blomme.
Jenny het 'n nuwe rugsak.
James dra 'n kleurvolle serp.
My bure se bruin hond blaf baie.
Die baba katjie is sag.
Die weer is onvoorspelbaar die week.