This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Ek kan tjank, ek is grys en swart en ek bly in 'n bos. Wat is ek?
Ek is lang en dun, ek sis en ek hou daarop om to byt
Jy kan op my rug ry. Wat is ek?
Jy se dat ek 'n man se beste vriend is. Wat is ek?
Ek het swart en oranje strepe en ek is 'n karnivoor. Wat is ek?
Ek is bruin en ek tjank. Ek bly in woude. wat is ek?
Ek is die koning van die diere. Ek is geel of wit met bruin of swart maanhare. Wat is ek?
Ek kan baie verskillende kleure wees. Ek is vriendelik maar ek kan ook vurig wees. Jy sorg baie goed vir my. Ek is goed geselskap. Wat is ek?
Ek is 'n ster in die Lion King fliek. Ek is die meerkat se bests vriend en ander diere hardloop weg van my ryk.
Ek is swart met 'n grys-wit streep op my rEk lyk soos 'n stinkdier