This printable crossword puzzle on the topic of Animals (General) has 20 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hierdie dier blaf
Die koning van die oerwoud
Hierdie dier het 'n baie lang nek
Dit swaai in die bome
Dit is lank en het nie bene nie
Hierdie dier bly in sy dop en stap baie stadig
Hierdie dier gaan "meow"
Hierdie dier gaan " ribbit/ croak"
Hierdie voël lê eiers
Hierdie dier hoeps baie vinnig en eet wortels
Hierdie vis is groot met skerp tande
Dit het swart en wit strepe
Dit is 'n groot dier wat jy kan ry
Hierdie dier het een groot horing en is baie groot
Dit is die vinnigste dier in die wêreld
Dit is die nasionale dier
Dit swem in die see
Hierdie dier vlieg in die lug
Dit is 'n vet en pink plaasdiere
Heirdie animal het 'n lang romp