This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 14 clues. Answers range from 3 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Hiermee kan jy van een land tot die volgende vlieg, wat is dit?
Baie rook kom uit hierdie gebou.
Iemand wat ander help is...
Met wat is 'n voel bedek?
Wat het twee wiele en 'n ketting?
Ek ..... die papier en gooi dit in die drom
Dis Biebie, kalla en ...
Wanneer dit beurtkrag is, gebruik ons 'n ...
Sy het gehardloop, laat die ...... staan.
Watter diertjie swem in die see?
Die juffrou het gese ons mag .... maar nie raas nie.
een, twee, drie...
Watter klank maak 'n hond?
Watter dier se brein is so groot soos jou pinkie se nael?