This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 3 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat is die koning van die oerwoud?
Wait is die vinnigste dier?
Watter dier van die groot vyf is die mees bedreig?
Wat is die dier met 'n lang nek?
Wat is die nasionale dier?
Hierdie dier is stadig en het 'n harde dop.
Wie is man se beste vriend?
Watter dier het 'n slurp?
Watter dier het swart en wit strepe?
Wat is die dier met kolle?
Watter dier hou van piesang?
Watter klein dier het groot ore en hou om te spring?
Watter dier eet mense in die see?
Watter dier kan hulle se kleur verander?
Hierdie dier het agt bene?