Plante en Diere Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Al die verskillende plante en diere in 'n habitat.
Wat is ons inheemse diere en plante?
Wat is Suid-Afrika se nationale plant?
Watter deel van die woord biodiversiteit beteken verskillend?
Noem een van Suid-Afrika se groot 5.
Noem een van Suid-Afrika se klein 5.
Hoe is 'n luiperd afhanklik van 'n wildsbok?
Afhanklik van ander vir sekere behoeftes.
'n Plek om weg te kruip.
Iets wat nuttig is.
Diere sonder 'n ruggraat.
Slymerige dier wat 'n dop en geen ruggraat het?
Klein dier wat onder die grond lewe met geen pote en geen ruggraat?
Diere met 'n ruggraat?
Dier met 'n ruggraat wat in die water swem.
'n Dier wat lank is, sonder pote en byt met 'n ruggraat.
Hoe kort 'n luiperd 'n boom?
Hoe kort die miskruier 'n bok?
Watter dier is inheems: Koala, Tier, Panda, Suikerbekkie, Kangaroo?
Watter plant is uitheems: Kremetartboom, Pynbome, Aalwyne, Protea?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Diere

Crossword

Handel

Crossword

DIERE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword