This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 27 clues. Answers range from 3 to 8 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
1. Die kleur van herfsblare
In die Somer is die bome se blare ...
Daar is ... gordyne in die saal.
Die kleure van wolke
Op 'n mooi Somersdag is die lug ...
Cameron trek ... hemde aan met atletiek
'n Ander naam vir Johannesburg is 'Egoli, plek van ... '
'n Panda is ... en wit
'n Olifant se kleur is ...
Lemoene is ...
My ma se oorbelle is .... van kleur.
Barbie se gunsteling kleur is ...
Na die reen verskyn daar soms 'n ...
Die sportspan dra gewoonlik ... klere.
Ons moet ... skoene skooltoe dra.
Daar is ... kleure in ons landsvlag
'n Suurlemoen is gewoonlik ...
Ons skoolklere is wit, groen en ...
Meneer Rothman ry 'n ... motor.
Druiwe kan groen, swart of ... wees.
'n Sebra het ... en wit strepe.
Die Drama klas se mure is geel en ...
Batman se uitrusting is ...
Aarbeie is gewoonlik ...
'n Verkleurmannetjie verander maklik van ....
Polisiemanne dra ... uniforms
Seewater is in baie dele van die wereld ....