This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 3 to 6 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat is die kleur van die son?
Wat is die kleur van 'n tamatie?
Die lug is ......
Die wolke is .....
Wat is die kleur van die nag?
Wanneer ons geel en rooi meng kry ons?
Die kleur van 'n varkie?
Wat is die kleur van 'n Lavender blom?
Wat is die kleur van die gras in die somer?
Die kleur van die grond?