This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 3 to 7 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Watter taal praat mense in Spanje
Watter kleur is die middel van die Spaanse vlag?
Wat is Flamenco?
Wat is 'n mannetjie bees?
Watter tipe kos eet Spanjaarde baie?
Watter sport is Spanje se grootste sport?
Koeie gee vir ons wat?
Wat gee beeste nog?
Wie veg die bul?
Watter kleur is 'n matador se lap?
Bulle kan baie ver ...
Beeste eet ...
Wat doen beeste met hulle kos?
Hoeveel mae het 'n bees?
Waarvan hou Ferdinand?