Temperamente: Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Psychology & Sociology has 11 clues. Answers range from 4 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Hoeveel temperamente is daar?
Watter temperament behoort aan die mense wat lewendig, warm en vol pret is?
Die temperament is gebore leiers, maar toon nie maklik simpatie nie.
Die temperamet het 'n baie sensitiewe emosionele aard, begaafd en lojaal teenoor vriende.
Hierdie temperament is betroubaar, gemaklik en doeltreffend.
Aan die begin het die temperamente ook bekend gestaan as die________________.
Watter term word gereeld verwar met temperamente?
Wat is die naam van die vader van mediese beroep wat die temperamente begin het?
In watter eeu het die vader van mediese beroep aanleiding gegee tot die vier temperamente
Watter kleur is die Choleriese temperament?
Watter kleur is die Melankoliese Temperament?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Kopkrap-Skuilie

Crossword

Voortrekkers

Crossword

Ek as voortrekker

Crossword

4 Temperamente

Crossword

Bybel Blokraai

Crossword

Kerkgeskiedenis

Crossword

Temperamente

Crossword

Ferdinand the Bull

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Blokraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword