Geskiedenis Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 25 clues. Answers range from 5 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

medisyne wat bakteriese infeksies kan beveg.
is die vader van die Moderne Westerse Mediese Wetenskap.
is 'n behandeling om immuniteit teen 'n siekte op te bou.
het ‘n entstof teen Hondsdolheid ontwikkel
medisyne is die kuns en wetenskap van genesing
familie wat geleef het voor jy gebore is
het ‘n entstof teen Tuberkulose ontwikkel.
het die eerste Antibiotika ontwikkel.
is die proses waar mikro-organismes in kos en drinkgoed doodgemaak word.
het X-strale ontdek en dit aan dokters voorgestel.
word deur diere soos skape versprei en is ‘n ernstige siekte
is die oordra van siektes van een persoon na ʼn ander.
medisyne is die kuns en wetenskap van genesing
het die belangrikheid van sterilisasie bekend gemaak.
word deur kieme veroorsaak.
maak bakterieё dood
Die seun het gesond gebly en nie ___ gekry nie.
is ‘n soort chemikalieë wat jou bewusteloos maak.
‘n siekte wat deur diere versprei word en die senuweestelsel aantas.
wat in die lug ronddryf veroorsaak verrotting
Mense het verskillende tipes _____ .
meisies het dikwels ‘n ligte graad van gekry
massas selle in die liggaam
'n dokter wat operasies uitvoer
is die proses waar mikro-organismes in kos en drinkgoed doodgemaak word.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Diere

Crossword

Die Bybel

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Afrikaans vir nou

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword