This printable crossword puzzle on the topic of Psychology & Sociology has 10 clues. Answers range from 9 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Identifiseer die tipe persoonlikheid: Gebore om leiers te wees.
'n Lewenslustige persoon wat sorgvry voorkom.
Mense met die tipe temperament verkies dit om dinge self te doen.
Mense met die persoonlikheid is betroubaar en kalm.
Choleries & Sanguinies is albei
Melancholies and Flegmaties
Die "Vader van Medisyne"
Die gedeelte van jou karakter wat jou buie en optrede beïnvloed
'n Groot gedeelte van 'n mens se persoonlikheid is ...
'n Stel individuele verskille wat deur die sosiokulturele ontwikkeling van 'n individu beïnvloed word: waardes, gesindhede, persoonlike herinneringe, sosiale verhoudings, gewoontes en vaardighede.