This printable crossword puzzle on the topic of Theater & Drama has 10 clues. Answers range from 4 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die persoon wat ongesiens deur 'n pop praat
Gebruik van sang, dans en dialoog in 'n genre
Hoe vinnig of stadig 'n karakter praat
'n Genre wat vol grappe en vrolikheid is.
Stories wat lank gelede uitgedink is en deur mense geglo is maar nie noodwendig waar is nie.
Hoe diep/hoog jou stem is
Die meubels en / of agtergrond wat op die verhoog geskep word.
Voorwerpe wat karakters gebruik om hulle rolle/persoonlikheid as karakter te versterk
Die tipe verhoog waar die gehoor in 'n sirkel/vierkant sit rondom die ruimte waar daar opgetree word.
Tipe verhoog in ons skoolsaal