MIKROORGANISMES Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Microbiology has 17 clues. Answers range from 4 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Mikro-organismes kan slegs deur 'n __________ gesien word.
Onskadelike bakterieë help met spysvertering en ___________.
Veroorsaak TB en cholera.
Waar kom bakterieë voor?
'n Organisme wat in die selle van 'n gasheer lewe.
Veroorsaak vigs, griep en waterpokkies.
Tsetsevlieë versprei die protosoa wat _________ (siekte) veroorsaak.
Wat versprei die protosoa wat malaria veroorsaak.
Fungi wat gebruik word in antibiotika.
Fungi kan nie fotosinteer nie, want hulle besit nie ______ nie.
Voetskimmel word deur hierdie mikro-organisme veroorsaak.
Seewiere is 'n voorbeeld van watter tipe organisme?
Iets wat voorkom dat die liggaam behoorlik werk.
Iets wat die aanwesigheid van ‘n siekte aandui.
Fungus infeksies kan deur ____ behandel word.
Word gebruik om virale infeksies te verhoed.
maak die behandeling klaar om te verhoed dat bakterieë ______________ teen die antibiotika opbou.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Mikro-organismes

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Geskiedenis

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

TAKSONOMIE

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW-sleutelwoorde

Crossword