EIENSKAPPE EN AFWERKING VAN TEKSTIELSTOWE Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Crafts & Sewing has 20 clues. Answers range from 5 to 22 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

sag,syagtig en hang in sagte voue
verloor hul kleur tydens wasproses
sterk en behou goeie toestand vir lank tydperk
klein balletjes op die oppervlak van tekstielstowwe
kan lank die blootstelling van sonlig weerstaan
neem vog op en behoud dit
behou die vermoë van hul grootte en vorm
'n belangrike oorweging wanneer tekstielstowwe oorweeg word
word behandel om hierdie proses te verminder bv sanforized
die vermoë van tekstielstowwe om weerstand te bied teen hitte oordrag
vesels word met hars behandel
word met mengsel van silikoon en fluoried afgewerk
tekstielstowwe word deur rollers gevoer wat die oppervlak met stoom en druk glad maak
permanente getekstureede tekstielstof
voorkom en verhoed dat tekstielstowwe brand of in vlamme uitbars
bied weerstand teen die groei van mikro-organismes
donsagtige afwerking
water dring nie die deur bv reënjasse
word chemise behandel sodas water nie kan deurdring
kan vinnig en maklik gewas,gedroog en min strykwerk

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sleutelwoorde

Crossword

Tegnologie graad 9

Crossword

Definisies

Matching Quiz

Die Maan

Crossword

Besigheidstudies

Crossword

MIKROORGANISMES

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword