This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 3 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die rots wat die mineraal bevat word _________ genoem.
Die erts moet vergruis word en die mineraal word verwyder deur 'n ________ proses.
__________ mynbou kan gedoen word wanneer die erts naby die oppervlak is.
Myners grawe erts ________ die oppervlak uit.
Wanneer die mineraal wat ontgin moet word diep onder die oppervlak le vind _________ plaas.
Die __________ van die oppervlak na die erts word skagte genoem.
__________ neem myners met skagte af na die verskillende mynbouvlakke.
Die meeste van die besoedeling wat deur mynbou veroorsaak word, is die gevolg van die __________ materiaal.
Die afvalmateriaal bevat dikwels ______________.
Groot hoeveelhede afvalrots word op __________ gelos.
The rock containing the mineral is called ______________.