This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 13 clues. Answers range from 3 to 22 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'n Gebou by die lughawe wat winkels, restaurante en vertrektoonbanke besit.
'n Gedeelte van die lughawe wat toeganklik is vir enigeen wat by die lughawe aangekom het.
Die hoeveelheid bagasie wat jy verniet mag inbespreek.
Wat 'n passasier kry nadat hy/sy inbespreek is en nou toegang sal gee tot die vlug.
Versperde ingang wat slegs gemagtigde persone deurlaat.
Wanneer 'n passasier verby die punt is, kan hulle nie weer terugkeer na die grondkant nie
Die gangetjie wat deur die lengte van die vliegtuig loop.
Waar die vlugbemanning sit.
Waarop passasiers maaltye eet en weer geberg word.
Die area onder die sitarea van die vliegtuig waar bagasie gestoor word.
Films wat tydens 'n langafstand gekyk kan word.
Wanneer daar nie genoeg suurstof aan boord is vir passasiers nie.
Dit val uit die bergkompartement en voorsien passasiers van suurstof.