Graad 11 Hersiening Kw.2 Crossword

This printable crossword puzzle has 11 clues. Answers range from 6 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Soortgelyk aan ń koepee, behalwe dat dit vier mense kan akkommodeer
Hierdie Dokument word deesdae gewilder namate die tegnologie vorder en maak voorsiening vir papierlose transaksies wat omgewings vriendelik is
Vetrekke op skepe waar passasiers kan slaap (gewoontlik twee soorte daarvan)
Buitelandse ___ Verhandeling is ń term wat betrekking het op enige saketransaksie wat die verskaffing, ruiling en koop van ń ander geldeenheid as die van jou eie land behels.
Die ___. Gedeelte van die lughawe is die deel wat vir passasiers en ander besoekers oop is. Area voor passasiers deur enige beheerpunte beweeg.
Vlugte tussen twee kontinente, bv. ń vlug van ń land in Afrika na ń land in Europa staan bekend as ___ vlugte
Grootste onafhanklike streekslugdiens binne Suidelike Afrika wat meer gereeld na die kleiner dorpe, stede, en streekssentra vlieg
Toeriste busdienste kan geklasifiseer word in binnestedelike en ___geskeduleerder busdienste
Iemand wat sorgsaam en vriendelik is
___ Terreine is plekke waar mense gewoon het wat bewyse het van hulle teenwoordigheid in die vorm van artefakte, voedseloorblysels en ander spore soos rotstekeninge en graverings, begraafplekke ens
Geldeenheid wat in ń spesifieke land in omloop is en wat gebruik word deur die mense wat in daardie land woon end it besoek

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Sleutelwoorde

Crossword

Ontwikkeling

Crossword

TERMINOLOGIE

Matching Quiz

gesk crosword

Crossword

Minerale Revolusie

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword