This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 13 clues. Answers range from 6 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Die plek waar die Berlynse konferensie gehou is.
Die leier van Duitsland.
Die moondheid wat SA gekoloniseer het.
'n Kompeterende gesukkel om beheer oor Afrika te kry
Hoeveelheid lande by die Konferensie teenwoordig.
Watter kontinent was onder bespreking by die Konferensie?
Die oprigting van ‘n kolonie weg van die oorspronklike plek/ wanneer een land n ander oorneem en beheer.
Een van twee Super Europese moondhede
Voordeel van Kolonisasie
Voordeel van kolonisasie
'n Ekonomiese en politieke stelsel waarin 'n land se handel en nywerheid deur winsgewende eienaars beheer word, eerder as deur die staat.
Alles word deur die staat besit.
21. “Afrikane het van ʼn nuwe ekonomie geleer”.