Kwartaal 2 Blokkiesraaisel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Chemical Bonding & Reactions has 20 clues. Answers range from 4 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die simbool Ca staan vir die element __________.
Die atoommassa/massagetal deur die aantal protone plus __________ aan.
Elemente word horisontaal in __________ geplaas.
Groep 1 op die Periodieke Tabel bevat die __________-metale.
Groep 17 op die Periodieke Tabel bevat die __________.
CO staan vir __________.
CaCO₃ staan vir __________.
'n __________ reaksie is 'n proses waartydens een stel chemiese stowwe verander word in 'n nuwe stel chemiese stowwe met hul eie chemiese eienskappe.
Atome, elemente of verbindings wat vorm tydens 'n chemiese reaksie.
Sommige metale reageer met suurstof en stel hitte en energie vry. Hierdie proses word _________ genoem.
__________ is 'n chemiese reaksie waar 'n metaal met suurstof reageer om metaaloksiede te vorm.
Kleur van swaelpoeier.
'n Stof wat 'n lae pH het is 'n __________.
'n Stof wat van kleur verander wanneer dit by 'n suur- of basisoplossing geplaas word.
Die kleur wat universele indikator word wanneer dit in 'n neutrale oplossing geplaas word.
NaOH staan vir __________.
Die wet van behoud van __________: Materie kan nie geskep of vernietig word nie.
Suur + Metaal → Sout + __________
Suur + __________ → Sout + Water + Koolstofdioksied
__________ is wanneer 'n suur en basis met mekaar reageer om 'n sout en water te vorm.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Gedig Terme

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword