Graad 9 Hoofstuk 3 en 4 Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Stowwe met n pH tussen 0 en 7.
n Basis wat in water kan oplos.
Chemiese stowwe wat wat verskillende kleure by verskillende pH's het.
'n Indikator wat geel is by n pH laer as die omslagpunt.
Fenolftaleien se kleur in n suur.
Nitraat-soute vorm wanneer hierdie tipe suur gebruik word.
Die reaksie tussen n sterk suur en n sterk basis.
Die proses waartydens die hoeveelheid van een reagens wat by n ander reagens gevoeg word, fyn beheer word.
Die pH waarde waarby n indikator van kleur verander.
Die gas wat vorm wanneer n metaal met n suur reageer.
Die gas wat vorm wanneer n metaalkarbonaat met n suur reageer.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Luan Silvo NW

Crossword

Taal

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

gr 8 Afrikaans

Crossword

Mitose

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword

PSW-sleutelwoorde

Crossword