This printable crossword puzzle on the topic of Chemical Bonding & Reactions has 10 clues. Answers range from 4 to 16 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Is algemeen bekend as tafelsout
Waterstofnitried se algemene naam?
Voorvoegsel wat 1 in chemie voorstel.
Mataal + Suurstof -> ??
Die kleur waarmee swawel brand.
'n Tipe korrosie van ystermetaal.
heg van 'n dun laag metaal soos chroom of sink deur elektrolise aan die oppervlakte van 'n metaal.
pH waarde van onder 7.
pH waarde bo 7.
'n Kleurstof wat aandui of 'n oplossing suur of basies is.