Blokkiesraaisel Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 10 clues. Answers range from 6 to 9 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

1. Wanneer metale maklik in `n vorm gehamer of geslaan kan word en selfs in dun rolle gerol kan word, sê ons die metale is ________.
1. Brons word gemaak deur koper en sink te meng. `n Metaal wat gemeng is, staan bekend as `n _______.
1. Wanneer ons een metaal met `n ander metaal oortrek, word dit ______ genoem.
`n Jong plantjie word `n ____________ genoem.
Wanneer `n saadjie swel en oopbreek, sê ons die saadjie __________.
`n Ander woord vir aan slaan is ________________.
Plastiek, rubber en tekstiel word _______________ genoem.
`n Dier wat ander diere eet noem ons `n ____________________.
`n Dier wat plante en ander diere eet, word `n _______________ genoem.
`n Dier wat plante eet, word `n _________________ genoem.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Diere

Crossword

Luan Silvo NW

Crossword

Drama

Crossword

DRAMA

Crossword

Diere

Crossword

NW en Teg

Crossword

Voedselwebbe

Crossword

Wat is.....

Crossword

Drama elemente

Crossword