This printable crossword puzzle has 20 clues. Answers range from 4 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Vaste stof na n aste stof word 'n ___ genoem
__ is die kleinste deel van 'n materiaal
As iets hard word ___
'n toe struktuur wat met hoë temprature smelt word ___ genoem
Gemngde metaal
Ferm stowwe wat 'n vaste vorm het
Wanneer waterdamp in die lug van 'n gas in 'n vloestof verander
Waruit nuwe plante kan groei
Stowwe soos lug
Lewende dinge kan meer word
'n gas wat nodig is om asem te haal
Saad word lewendig
Anker 'n plant in die grond
Stawe waarmee 'n struktuur gestut word
Iets wat 'n struktuur versterk
Die tempratuur waarteen vloeistowwe kook
'n Gas wat vorm wanneer water tot kookpunt verhit
Waar diere bly
Verskillende vorms van aterie wat vir ons nuttig is word ___ genoem
Al die materiale om ons is in een van 3 ___