Mitose Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Cell Biology has 15 clues. Answers range from 6 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die sel spandeer meeste van sy tyd in die fase
Sitokinese verdeel die ___ om 2 dogterselle te vorm
Nuwe selle wat deur seldeling uit bestaande selle gevorm word
reeks prosesse wat tussen een seldeling en die volgende in n sel plaasvind
wanneer n DNA molekules in die selkern n kopiee van hulself maak
wanneer n kopiee van die chromosome gevorm word
verdeling van die selkern
identiese stringe van n chromosoom wat deur replisering van die genetiese materiaal gevorm word
struktuur wat chromatiede aan mekaar verbind
strukture wat n rol in mitose speel in die vorming van die spoel
fase waar chromatiede sigbaar raak en word deur sentriole verbind.Die sentriole begin na teenoorgestelde punte van sel beweeg en spoelvesels vorm
fase waar chromosome n ry op die meta plaat vorm
fase waar speolvesels saam trek en die chromatiede na teenoorgestelde pole trek
fase waar nuwe kernmembrane vorm en elke nuwe kern bevat chromosome identies aan die moedersel
bevat die inligting wat al die prosesse beheer

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Dierevoeding

Crossword

Gaswisseling

Crossword

Klimaat en weer.

Crossword

Genetika

Crossword

Mitose

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword