Type
Crossword
Description

Geslagsgekoppelde siekte Kleurblindheid
Alleel wat in fenotipe sigbaar is. Dominant
Vader van Genetika GregorMendel
Die chromosoompaar waarop gesl;agsgekoppelde afwyking gedra word. Gonosoom
Dominansie waar intermediere produk gevorm word. Onvolledig
Plek op chromosoom waar n bepaalde geen voorkom. Lokus
Struktuur wat twee chromatiede aanmekaar bind. Sentromeer
Vloeidiagram wat familiegeskiedenis illustreer. Stamboomdiagram
Dieselfde allele op chromosoom. Homosigoties
Alleel in genotipe voorgestel deur klein letter. Ressessief

Taal Hersiening Crossword

Type
Crossword
Description

'n Woord wat min of meer dieselfde betekenis as 'n ander woord het. Sinoniem
'n Woord wat die teenoorgestelde betekenis as 'n ander woord het. Antoniem
Die kleinste betekenisvolle eenheid van 'n woord. Basisvorm
'n Woord met twee of meer basisvorme. Samestelling
Die naam van 'n persoon, plek of ding. Eienaam
Beskryf die selfstandige naamwoord. Byvoeglike naamwoord
Help die werkwoord bv. het of sal Hulpwerkwoord
Iemand of iets wat die handeling uitvoer in 'n sin. Onderwerp
Beskryf die werkwoord. Bywoord
Die aksie wat plaavind in 'n sin. Werkwoord
Woorde wat dieselfde klink en dieselfde gespel word, maar dit het verskillende betekenisse. Homonieme
Woorde wat dieselfde klink, maar verskillend gespel word en het verskillende betekenisse. Homonieme
Die tydsvorm waarin die woord "het" en "ge-" in 'n sin gebruik word. verlede tyd
Die tydsvorm waarin die woord "sal" gebruik word. Toekomende tyd
'n SIn wat met 'n vraagteken eindig. Vraagsin
'n Woorddeel wat agter aan 'n basisvorm gevoeg word. agtervoegsel
'n Woorddeel wat vooraan 'n basisvorm gevoeg word. Voorvoegsel
'n Sin wat net uit 'n onderwerp, voorwerp en gesegde bestaan. Enkelvoudige sin
'n Sin wat twee of meer gesegdes het en word verbind met 'n voegwoord. Veelvoudige sin
Onbepaalde lidwoord. 'n
Bepaalde lidwoord. die
Woorde wat gebruik word om sinne bymekaar te voeg bv. en, maar voegwoorde

Afrikaans Meervoude en Trappe Van Verlykking Blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Die Victoria watervalle is (groot) as die Eiffel Tower grooter
Dit was (baie koud) toe ek berg Everest geklim het yskoue
Toe ons in die Serengeti was moes ons 'n (baie nuut) "land rover" kry. splinternuwe
Dit het klein (druppels) gereer toe ek by "Trappe toe Hemel" was. druppeltjies
Die Groot Muur van China is (baie oud) stokoud
Madagascar is a baie mooi plek met baie mooi (skepe) skipppies
Ons vakansie van Dubai toe die (duur) van al ons vakansies duurste
In die Groot Koraalrif is baie (vis) visse
Toe ek by die Hwange Nationele Park het ek baie Kori Busters gesien. KoriBustertjies
Ek het drie mooi (foto) van die luiperd in die boom. fotos
Al my (buurman) is op vakansie in Amerika. bure
Die bloed rivier is nie (baie rooi) nie bloedrooi
Die (goed) plek in die wereld is Italy beste
Ons sien twee (leeu) in die bosveld leeus
Op die tafelberg die mis is (wit) spierwit
Die boot van Mauritius was( blou) potblou
In die Okavango in Botswana ons sien 'n aap met twee (piesang) in sy hande piesange
Toe ek in Rio De Janiero die (polisieman) het my gestop. polisie
al my (ouma) is op vakansie oumas
al my (oupa) is in Spain nou oupas

Anderkant die rooi tapyt deur André Bester Crossword

Type
Crossword
Description

Ouboeta se broer in die toneelstuk. Blackie
Die land waarheen Ouboeta wou gaan met sy sketse. Amerika
Die temperatuur in Oudtshoorn tydens die toneelstuk.n Warm
Waaraan was Le roux verslaaf? Dagga
Wie is die Amerikaners se strokiesprentheld? Superman
Wat noem Jacques die toneelspelers? Moffies
Wie is Le Roux se skoolvriend? Jacques
Wat is die LO onderwyser se van? Bekker
Wat is die naam van die manlike figuur in die sketse? Kingghecko
Watter dier skiet die twee seuns met hulle windbukse na Kersfees? Duif
Die naam van die kunstefees in Oudtshoorn. KKNK
Die persoon hou baie van Ouboeta se tekeninge. Daantjie
Gee die korrekte antwoord: Die resent vandie (koerant/ tydskrif) was by die opvoering. Vo Koerant
Le Roux vertolk die rol van ___. Ouboeta
Watter wintersportsoort het die twee vriende op skool gespeel? Rugby
Wat is die naam van die vroulike figuur in die sketse? Ladyghecka
Wat is die naam vandie dorp waar die toneelstuk opgevoer word? Oudtshoorn
Waar word die twee sens gevang as hulle die dagga rook? Skool
Ouboeta sê: Hierdie sketse is my ticket na ____" Hollywood
Die plek waar Ouboeta sterf. Winkelsentrum

Werkkaart - Elektrostatika en Elektrisiteit Crossword

Type
Crossword
Description

'n Tydelike magneet gemaak deur 'n stroomdraende draad om 'n ysterkern te spoel. ELEKTROMAGNEET
Materiaal wat nie toelaat dat elektrone vloei nie ISOLATOR
'n Stroombaan komponent wat die stroom van elektriese stroom weerstaan RESISTOR
'n Veranderlike weerstand REOSTAAT
Voorwerpe met teenoorgesteld ladings ervaar 'n ___________ krag AANTREKKINGS
'n Materiaal waarlangs 'n elektriese stroom kan vloei GELEIER
Die weerstand wat ervaar word wanneer een voorwerp in kontak met 'n ander beweeg word WRYWING
'n Toestel wat chemiese energie in elektriese energie kan verander SEL
Volledig pad waardeur elektrisiteit gelei word STROOMBAAN
'n draad wat maklik smelt wanneer oorverhit en so breek 'n stroombaan SMELTDRAAD
'n Mate van hoe sterk die ladings langs die geleier gestoot word STROOM
Voorwerpe met dieselfde ladings ervaar 'n ___________ krag AFSTOTINGS
Verlig lig as gevolg van verhitting GLOEILAMP
Nie beweeg nie, bly op een plek STATIES
'n Spoel draad wat soos 'n magneet optree as 'n stroom daardeur beweeg SOLENOïDE
Hoë weerstand draad gebruik in gloeilampe WOLFRAM

Module 2.1 ,2.2, 2.3 Crossword

Type
Crossword
Description

'n Gesprek wat op 'n rekenaar of selfoon getik word terwyl dit aan die internet gekoppel is Chat
Die oorplasing van geld vanaf een rekening na 'n ander deur gebruik te maak van die internet en internetbankdienste EFT
Wêreldwye rekenaarnetwerk wat aan mekaar verbind is deur telefoonkabels, sateliette, mikrogolwe, om hulpbronne te deel en kommunikasie moontlik te maak. Internet
'n Versameling rekenaar of rekenaartoestelle wat deur een of ander kommunikasiemedium gekoppel is. Netwerk
Byeenkoms gehou deur twee of meer mense op verskillende plekke waar 'n rekenaarnetwerk gebruik word om videodata te stuur. Videokonferensie
Klein netwerk binne iemand se huis wat toestelle aan mekaar verbind. HAN
Netwerk toestel wat toestelle instaat stel om koordloos in 'n netwerk te kommunikeer. Modem
Beheer alle kommunikasie en sekuriteitsmaatreëls binne 'n netwerk. Netwerkbedryfstelsel
Word gebruik om 'n rekenaar aan die res van die netwerk te verbin. NIC
'n Rekenaarnetwerk vir 'n individu, wat oor 'n paar meter strek. PAN
'n Toestel wat gebruik word om rekenaars in 'n netwerk aan mekaar te verbind. Switch
'n Soort kabel wat gebruik word in 'n LAN opset. UTP
Permanente digitale konneksie wat gebruik maak van 'n telefoonlyn. ADSL
Ingeboude skakel na 'n ander, verwante webblad. Hiperskakel
Program wat na dokumente op die internet soek. Soekenjin
Maatskappy wat oor 'n vinnige, permanente internekoppeling beskik. Verkoop internetdienste aan individue vir 'n maandelikse bedrag. ISP

Drama terme Crossword

Type
Crossword
Description

‘n Gewoonte wat iemand doen sonder om daaraan te dink. mannerismes
‘n Spesifieke groep mense wat as die bestemde gehoor gekies is. Teikengehoor
‘n Gesproke gedig wat hulde aan ‘n persoon bring. Lofdig
Die vorming van duidelike, maklik hoorbare klanke met behulp van die spraakorgane. artikulasie
Die punt van grootste intensiteit: die hoogtepunt. klimaks
Dit wat natuurlik op 'n plek voorkom. inheems
Hard genoeg om gehoor te word. hoorbaarheid
Die manier waarop jy jou stem duidelik na die gehoor uitstuur. projeksie
Die manier waarop iets uitgedruk of opgevoer word. styl
Voorwerp of beeld wat 'n idee of verskeie idees suggereer of verteenwoordig. simbool

Dierevoeding Crossword

Type
Crossword
Description

Afbreek van groot, onoplosbare molekules in voedsel na kleiner, onoplosbare molekules deur die toevoeging van water. Chemiesevertering
Die eindproduk van koolhidraatvertering. Glukose
Die kapillêre bloedvate vloei saam en vorm groter vene wat uiteindelik in die ..........................open. Lewerpoortaar
Tipe vervoer wat energie en dikwels ook die hulp van draermolekules benodig aangesien dit teen die konsentrasiegradiënt plaasvind. Aktiewevervoer
Die selle neem die voedingstowwe uit die bloed op en gebruik dit om nuwe selstrukture en verbindings op te bou. Assimilasie
Diere wat se voedselvoorkeure plante is. Herbivore
Diere wat se voedselvoorkeure plante en vleis is. Omnivore
Lang, buisvormige struktuur wat reg deur die liggaam strek. Spysverteringskanaal
Die eerste en kortste gedeelte van die dunderm. Duodenum
Die middelste gedeelte van die dunderm Jejunum
Die laaste en langste gedeelte van die dunderm. Ileum
Villus word omring deur 'n enkele laag ........................... Kolomepiteelselle
Die deel van die dikderm wat sakagtig is waarby die dunderm aansluit Sekum
DIe grootste gedeelte van die dikderm Kolon
Spieragtige orgaan waarvan die agterpunt aan die mondvloer geheg is. Tong
Die speekselkliere wat onder die ore voorkom Parotis
Die speekselkliere wat onder die kake voorkom Submaksillêre
Die speekselkliere wat onder die tong voorkom Sublinguale
'n Orgaan wat die gal berg wat in die lewer geproduseer word en dit vrystel. Galblaas
Die proses waartydens daar van onverteerde reste in die vorm van feses, ontslae geraak word. Egestie
Sinoniem vir die voorkiestande Premolare
Sinoniem vir die kouproses Mastikasie
Voedsel word opgeneem en gaan die spysverteringskanaal binne. Ingestie
Die eindprodukte van vertering word in die bloedstroom opgeneem. Absorpsie
Soliede, onoplosbare voedsel word deur fisiese en chemiese prosesse na eenvoudiger, oplosbare stowwe verander. Vetering
Die sagte verhemelte eindig in die .............................. Kleintongetjie
Op die oppervlak van die kolomepiteelselle kom mikroskopiese uitsteekseltjies, bekend as ......................voor Mikrovilli
Handhawing van 'n konstante interne omgewing in die liggaam Homeostase
Sinoniem vir suikersiekte Diabetesmellitus
Die bestanddeel wat die immuunreaksie veroorsaak, word 'n .............. genoem Allergeen

Graad 7 blokkiesraaisel Crossword

Type
Crossword
Description

Word veroorsaak wanneer sonhitte in die aarde se atmosfeer vasgekeer word deur kweekhuisgasse. Aardverwarming
Tyd wanneer puberteit voorkom Adolessensie
Kom in warm rivierwater voor wat ideal is vir bakterië Cholera
Mense verskil van mekaar Diversiteit
Bevat nutriente van alle voedselgroepe Gebalanseerde maaltyd
Verwagtinge gebaseer op geslag Geslagskonstrukte
Verwagting om aan iets te voldoen Groepsdruk
Toelaatbare kos vir Moslems Halaal
Dwelmmiddels wat maklik verkrygbaar is en tot die gebruik van ander dwelmmiddels kan lei. Intree dwelms
Die stof wat ons uitasem. Reënwoude ssorg dat daar minder koolstofdioksied in die lug is. Koolstofdioksied
Toelaatbare kos vir Jode Kosher
Is ‘n onsigbare kweekhuisgas wat deur vee uitgeskei word en in opvullingstereine geproduseer word Moerasgas
Vind die middelgrond Onderhandeling
As jy gevoelens van pyn, angs, depressie en moegheid ervaar wat plaasvind as iemand ophou sekere dwelmmiddels gebruik. Respiratoriese siektes
Hoe ons onsself sien en oor voel Selfbeeld
Suurreën word veroorsaak as gasse wat die gevolg van brandende fossielbrandstof is, reageer met chemise stowwe in die atmosfeer en dan aarde toe val. Suurreën
Iemand is tolerant teen ‘n dwelmmiddel as hulle al hoe meer van ‘n dwelmmiddel benodig om dieselfde effek te kry Tolerant
‘n Verslaafde is iemand wat ‘n onbeheersde gewoonnte het om alcohol en ander dwelmmiddels te gebruik Verslaafde

Die kruppel engel Hoofstuk 7 Worksheet

Type
Matching Worksheet
Description

Wat was vir Tina die hoogtepunt die middag toe hulle dorp toe mag gaan? biblioteek
Kies die korrekte antwoord. Tina kon nie 'n boek uitneem nie omdat sy op die (dorp / plaas) woon. plaas
Juffrou Dale verduidelik dat sy in die ____________ op die dorp woon. koshuis
Hoeveel rand het juffrou Dale daardie middag vir Tina geleen wat Tina moes terugbetaal? dertig
Hoeveel sakgeld kry Tina 'n week? vyfrand
Loisie en Lindiwe het eerder na die ______________ op die gegaan as die biblioteek. winkeltjies
Juffrou Dale ____________ Tina op haar kuns en Afrikaanse gedig. komplimenteer
Elke kind het in die EBW-klas 'n _____________ gekry om te vermeerder en moes na twee weke verslag doen op wat hulle gedoen het of die geld teruggee. vyfrandmuntstuk
Vul die ontbekende woorde in. Op 'n middag kyk Tina na 'n kinderprogram oor geldsake. Die tiener was ____________ as Japie. Jakob
Hy lyk nie so _______________ so wat sy hom onthou nie. sleg
Die ______________ is sagter. littekens
Sy vel lyk _____________ . gesond
Die oor is ____________ genoeg om sy gesig interessant te maak. oneweredig
Hy praat, eienaardig, maar nie __________________ nie. onverstaanbaar
Sy boodskap is dat _________________ die sleutel tot finasiele sukses is. samewerking
Wat het Tina by Oumies leer maak? yskaskoekies
Tina en haar vriendinne kon hulle geld saamsit en die koekies maak en daarna die ________________ deel. wins
Die koekies het hulle in ___________-hulle se kombuis gemaak. Hanmarie
Die meisies hoef nie vir Hanmarie se ma ______________ vir die yskas te betaal nie. huur
Wat noem Tina-hulle die koekies? tjokbrokke
Die koekies het in die eerste __________ minute uitverkoop. vyf
Die koekies was 'n groot _____________. sukses
Waar wag Stefaans Marais daardie middag om Tina huis toe te vat? Voor die... koshuis
Waaroor was Simpiwe en Phakama onseker en dit het bygevoeg dat hulle nie na die dorpskool wou gaan en klaar maak met skool nie? vervoer
Wat besluit Tina om daardie naweek huis toe te vat. wasgoed
Wat het Stafaans vir hulle gekoop toe hy by die kafee stop. slaptjips

Sederberge is nie vir sissies nie Crossword

Type
Crossword
Description

Hierdie is 'n voorbeeld van 'n .... raamvertelling
Die seun se naam Gerrie
Die oudste stapper se naam Tiekie
Die pa se bynaam Berg
Die seun se bynaam heuweltjie
Hulle stap in die.... winter
Hulle sien die dier se spore in die voetpad luiperd
Liggaamsdeel van die Oom wat gebyt word kuit
Die berg wat hulle uitklim Sneeukop
Die plek waar hulle die staptog sou eindig Wuppertal
Die pa se regte naam George
Die tydperk in Suid-Afrikaanse Geskiedenis toe die Oom jonk was Apartheid
Hoeveel oorsese vriende by die Oom in die Township gaan kuier het vier
Die twee mans drink dit om hulle warm te hou hoendertjie
Die taal wat die ou man praat Kaapse Afrikaans
Die studierigting wat die oom se oorsese vriende studeer het medies