Toets jou Mitose kennis Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Cell Biology has 19 clues. Answers range from 6 to 17 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Fase waar DNS-Replisering plaasvind
Bou van 'n Chromosoom is sigbaar
Chromosome beweeg na die metafase plaat
Chromatiede skei en beweeg na teenoorgestelde sentriole
Kernliggaampie vorm in elke selkern en organelle verskyn weer
Selplaat of insnoering vind plaas
Seldeling waartydens 1 moedersel verdeel in 2 identiese dogterselle
Chromatiede wat gevorm word DNS-Replisering van chromosome
Heg chromatiede aanmekaar
Draadagtige struktuur wat bestaan uit DNS
DNS verdubbel
Dradige netwerk
Heg aan pole van sentriole
Om die chromosome van die res van die sel te skei
Bestaan uit inhoud van buite die kern en is binne selmembraan
Klein sellulêre strukture wat seker funksies verrig
Afkomstig van een moedersel
Beheer van sellulêre funksies
Chromosome beweeg hier op in een lyn

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

CS Vocabulary

Word Search

NW2 KW1 Aktiwiteit

Crossword

Genetika

Crossword

Mitose

Word Search

Mitose

Crossword

Soek die woorde

Word Search

Mitose

Crossword

Plantweefsel

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword