This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 12 clues. Answers range from 6 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
skei vastestowwe wat uit groot deeltjies bestaan
wat gebeur as modderwater vir 'n ruk staan
as modderwater se vloeistof versigtig skuins gehou en afgegooi word
haal sekere metale uit mengsels
pas by yster en kobalt
om vloeistowwe met verskillende digthede te skei
word gebruik om groot onsuiwerhede uit water te verwyder
die eindproduk van water wat deur filtreerpapier beweeg het
toevoeging van hitte tot suikerwater
die proses wat plaasvind nadat die water uit suikerwater verwyder is
suiwer, drinkbare water, nadat distillasie plaasgevind het
die tegniek wat gebruik kan word om pigmente in ink te skei