This printable crossword puzzle on the topic of World History (General) has 21 clues. Answers range from 3 to 14 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Tot en met die 1860's en vroeë 1870's was dit nog die belangrikste manier om geld te maak.
Is in 1886 in Johannesburg ontdek wat gelei het tot 'n stormloop.
Waar was diamante aanvanklik ontdek?
Wie was 'n baie invloedryke man wat later, onder meer, die Eerste Minister van die Kaap kolonie geword het?
'n Behuisingstelsel waarvolgens die mynwerkers in afgekampte gebide gewoon het sodat hulle bewegings beheer kon word.
Die oorspronklike inwoners van 'n land.
Die begin of einde van 'n gebied.
Hoeveel grensoorloë was daar van 1779-1878 tussen die Engelse en die Xhosas?
'n Shonasprekende groep.
Wie was die hoofman van die Pedi's?
'n Finale eis of voorwaarde wat tot 'n verslegting in verhoudings of tot vergelding sal lei as dit verwerp word.
As iets waardevol is. (As baie mense daarvan wil hê)
Die stukkies van 'n rots wat oorbly nadat dit opgeblaas is.
Die gange wat van die hoofskag van die myne vertak.
Wanneer tonnels skoongemaak word van die rots wat losgeskiet is.
Die proses om rotse en erts met die hoofskag op te neem.
Waar baie van die gouddraende rots gevind word.
Om die erts warm te maak om die metaal van die rots te skei.
Die vorm of ding waarin goud gegiet word se naam.
Iemand wat geld in handel en nywerheid belê om wins te maak.
'n Ander naam vir 'n kapitalis wat in die laat 1800's geld gemaak het uit goudontginning aan die Witwatersrand.