Terminologie Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 11 clues. Answers range from 4 to 10 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Malware wat self oor ’n netwerk versprei, gewoonlik via e-pos, sonder dat die gebruiker eers ’n besmette program uitgevoer het.
’n Skadelike program wat homself as ’n nuttige program voordoen.
Programme wat probeer om die gebruik van jou rekenaar te monitor
Programmatuur wat advertensies aflaai en jou bombardeer met advertensies wat opwip wanneer jy aan die Internet gekoppel is.
Elektroniese gemorspos.
E-posboodskappe of artikels wat geskep is met die bedoeling om mense te bedrieg of in te doen.
Pogings wat daarop gemik is om die gebruiker te mislei sodat hulle persoonlike/vertroulike inligting bekendmaak.
Die gebruiker word outomaties na ’n ander (vals) webtuiste herlei, selfs al tik die gebruiker die korrekte URL in.
Die vervalsing van ’n e-pos-boodskap se opskrif sodat dit lyk asof die oorsprong van die e-posboodskap van iemand anders as van die werklike bron af kom.
'n Sekuriteitsaanval waarin die gebruiker mislei word om malware op sy selfoon of ander mobiele toestel af te laai.
'n Soort kwaadwillige sagteware wat ontwerp is om toegang tot 'n rekenaarstelsel te blokkeer totdat 'n bedrag geld betaal word.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Blokkiesraaisel

Crossword

Mikro Omgewing

Crossword

Lewensprosesse

Crossword

mikroskoop

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword