This printable crossword puzzle on the topic of Computer Science & Technology has 10 clues. Answers range from 3 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Sagteware wat take vir ons as gebruikers uitvoer.
Die manier waarop die inhoud van die skerm vir ons georganiseer en aangebied word.
Laat die gebruiker toe om een uit n gegewe stel opsies te kies.
n Nutsfasiliteit wat gebruik word om berekeninge te doen.
n Bedryfstelsel vir n bekende selfoon.
n Kontrole waarin n gebruiker inligting kan tik.
n Dialooghokkie is basies n klein ______________.
Was in die verlede noodsaaklik vir die byvoeging van multimedia by webblaaie.
Program wat jou toelaat om take te verrig wat op berekeninge gebaseer is.
Voorsien n gebruikerkoppelvlak