This printable crossword puzzle has 10 clues. Answers range from 3 to 11 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
Wat gebruik jy op jou tandeborsel
Wat smeer 'n mens onder hul arms vir 'n varser reuk
Wat moet 'n mens ten minste een keer 'n dag doen
Jy ___________ jou gesig daagliks
Jy kan ________ of stort
Wat jy in die stort gebruik om mee te was
Wat gebruik jy om jou tande mee skoon te maak minstens twee keer 'n dag
Tou tussen jou tande
Klein openinge in jou vel
Wat gebruik jy om jou hare mee te was