Termyn 1 woordeskat hersiening Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 12 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Die eerste dag van die skool week
Die kleur van die gras in die somer
Jy is nou in Graad ....
Jy dra dit op jou kop om jou gesig van sonstrale te beskerm
Die laaste dag vn die skool week
Jou ma se ma is jou ...
Die kleur van die lug in die dag
As jou werk klaar is gebruik 'n ......om 'n reguit lyn te teken
Jou pa se suster is jou .....
Jy skryf met 'n blou ....(ink)
Verlede jaar het ons by die huis gewerk op 'n .....
'n Plek met koeie, hoenders, varke, skape ens.
Iets met twee wiele waarop kinders kan ry (trap)
'n Groot lig wat in die lug verskyn in die nag
Die kamer waar jy kos kook
As jy weg van die huis vir 'n paar dae na die see gaan
Jy het -(#)----tone en vingers altesame
Die diere wat ons by die huis het
Die mense met wie jy saam bly
Jy dra hulle op jou voete om hulle te beskerm

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

OE en ou

Crossword

Kleure

Crossword

Blokkiesraaisel

Crossword

Ken ons

Crossword

KLEURE

Crossword

Bywoorde

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword