WOORDESKAT: Wie is ek? Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 15 clues. Answers range from 5 to 15 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Diere wat by jou in die huis woon.
Dinge waarin ek belangstel en in my vrye tyd doen.
'n Naam wat vriende jou noem, nie jou regte naam nie.
Wanneer iemand jou uitnooi na iets, gee hulle vir jou 'n....?
Mense van ongeveer jou eie ouderdom saam met wie jy tyd spandeer.
Gee die Afrikaans vir 'favourite colour'.
Die mense wat saam met jou in die huis bly en familie van jou is.
Jou kamer in die huis, waar jou bed is.
Dinge wat jou interesseer.
Wanneer jy verjaar, hou jy 'n ...................... waarna jy al jou vriende nooi.
Gee die Afrikaans vir 'personality'.
Die hare wat uit jou ooglede groei.
Een woord vir jou boeties en sussies.
Jou ouma se ma is jou................?
Mense wend dit gewoonlik aan hulle gesigte om hul voorkoms te verbeter.

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

Familieboom

Crossword

Blokkiesvaaiel

Crossword

Afrikaans vir nou

Crossword

Bywoorde

Crossword

Beroepe

Crossword

Drama elemente

Crossword

Hersiening

Crossword