This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 24 clues. Answers range from 2 to 22 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
As jy baie skrik dan het jy jou ____________ geskrik
As jy vir 'n lang tyd vir iets moet wag.
'n Vreemde persoon wat in die hoek staan, wat jy nie goed kan sien nie.
Jy is baie alleen
Die (naar) dief het ingebreek.
Een gesig, baie
Die dief het RJ se hande en voete met 'n tou __________
Hulle kom om jou te help as iemand in jou huis ingebreek het.
'n Ander woord vir 'n dief.
Ons kuier _______ Ouma.
RJ het 'n ( muf) olielappie in sy mond.
Teenoorgestelde van afgeskakel
'n Boek vol gedigte
Melk, kaas en botter is
Die antoniem vir skerp
Die (droom) kind.
Jy sal die __________ van jou harde werk pluk.
Gee die samestelling vir speur + verhaal
Wat vertel ons van die karakter se persoonlikheid.
Wanneer die karakters baklei.
As jy gevang word terwyl jy iets verkeerd doen. Op ____ daad betrap.
Die ek-verteller van 'n storie
Die einde van 'n brief.
Die nare ___________ laat my hare rys.