This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 21 clues. Answers range from 4 to 19 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.
'Nn Reptiel wat verskillende kleure kan word.
Die meervoud van akkedis
As jy lekker rustig in 'n plek lewe.
As die aarde hard skud.
Hagar is 'n ____________
Hagar het skerp tande en ______________.
As bome uit die grond gepluk word.
Die akkedisse soek ______________ onder 'n rots.
Hulle hou 'n "Meeting" onder die boom.
As jy dood is, is jy kant en ______________
Onthou - gee die antoniem
Gee die sinoniem - vergeet
'n ander naam vir insekte
Die eerste paragraaf van 'n storie
Een blom, baie
Baie groot
Polisie + stasie =
As jy nie eet nie sal jy ___________ word. (Teenoorgestelde van vet)
Wat doen jy hier? Dis 'n _______________(watter soort sin)
As woorde met dieselfde letter begin in 'n gedig, noem ons dit _____________
So soet soos suiker is 'n voorbeeld van 'n