Hersiening Crossword

This printable crossword puzzle on the topic of Afrikaans has 20 clues. Answers range from 3 to 21 letters long. This crossword is also available to download as a Microsoft Word document or a PDF.

Description

Antonieme is twee woorde met die __________ betekenis.
Gee die sinoniem vir dadelik.
Maak jou kamer skoon is ‘n voorbeeld van ‘n __________.
‘n _______________ kan die naam van ‘n dier, plek of ding wees.
Loop, spring, lees en eet is almal voorbeelde van?
Identifiseer die eienaam in die volgende sin. “Anna bak graag koek.”
Met watter leesteken eindig ‘n vraagsin?
Watter soort sin word gebruik om emosies uit te druk?
Identifiseer die soortnaam in die volgende sin. “Anna bak graag koek.”
‘n _____________ is twee woorde met dieselfde betekenis.
Gee die antoniem vir iemand.
Watter soort sin is “Anna bak graag koek.”
Identifiseer die werkwoord in die volgende sin. “Anna bak graag koek.”
Gee die meervoud van kraai.
Gee die meervoud van plant.
Gee die meervoud van baan.
Gee die meervoud van bok.
Watter soort sin is “Sjoe! Dit is ‘ń mooi kar!”
Watter soort sin is “Het jy jou kamer skoon gemaak?”
Wat is die sinoniem vir persent?

Customize
Add, edit, delete clues, and customize this puzzle.

HERSIENING 3

Crossword

HERSIENING

Crossword

Afrikaans Graad 6

Word Search

Die laaste maaltyd

Crossword

Hersiening

Crossword

Vraag 1

Crossword

Drama elemente

Crossword